BECOME A MEMBER
Thank you so much for considering membership in our club. We look forward to welcoming you to our club.
Any person may join our Photography Club. All members may participate in the monthly competition.
There are no conditions for participation in the monthly competition. Although it is preferred that members attend the monthly gathering (competition), it is not a requirement for participation.
Membership fees are payable annually in advance. A joining fee is payable by new members.
Note that the club's fiscal year runs from November to October.
Photo entries of prospective members will only be accepted after payment of your membership fee.
Membership fees are payable as follows:
|
Joining fees (new members): |
R100.00 |
|
Single Membership (Annual): |
R400.00 |
|
Family member company (annual): |
R570.00 |
|
Scholar & Student Membership (annual): |
R180.00 |
|
Refreshments fee (annually): |
R200 |
Payment can be made to :
|
Account Holder: |
Bloemfontein Camera Club |
|
Bank: |
ABSA Bank |
|
Thank you code: |
334334 |
|
Account Number: |
40 50 422 197 |
Feel free to download our membership form here: Joining
Send your application form and the payment advice to:
Treasurer: CH de Wet
Email address : ch@sheriff-bfn.co.za
Telephone number: 051-448 348
WORD N LID
Baie dankie dat u lidmaatskap by ons klub oorweeg. Ons sien uit daarna om u by ons klub te verwelkom. Enige persoon mag aansluit by ons Fotografie Klub. Alle lede mag deelneem aan die maandelikse kompetisie. Daar is geen voorwaardes vir deelname aan die maandelikse kompetisie nie.
Al hoewel dit verkies word dat lede die maandelikse byeenkoms (kompetisie) bywoon, is dit nie n vereiste vir deelname nie.
Ledegelde is jaarliks vooruit betaalbaar. ‘n Aansluitings fooi is deur nuwe lede betaalbaar.
Neem kennis dat die klub se boekjaar strek vanaf November tot Oktober.
Foto-inskrywings van voornemende lede, sal slegs aanvaar word na betaling van u aansluitings- & ledegeld.
Ledegelde is soos volg betaalbaar :
|
Aansluitings gelde (nuwe lede): |
R100.00 |
|
Enkel lidmaatskap (jaarliks): |
R400.00 |
|
Gesinslid maatskap (jaarliks): |
R570.00 |
|
Skolier- & studente lidmaatskap(jaarliks): |
R180.00 |
|
Verversings fooi (jaarliks): |
R200 |
Inbetaling kan gemaak word aan :
|
Rekeninghouer: |
Bloemfontein Kameraklub |
|
Bank: |
ABSA Bank |
|
Takkode: |
334334 |
|
Rekeningnommer: |
40 50 422 197 |
Laai gerus ons lidmaatskap vorm hier af: Aansluiting
Stuur jou aansoekvorm en die betalingsadvies aan:
Tesourier : CH de Wet
E-posadres : ch@sheriff-bfn.co.za
Faksnommer : 051-448 348





